News

<< Back to all News for 2018

September 2018 - Agriforum Brahman bylae - Nuwe strategiese plan in wording
Die Brahman Telersgenootskap van Namibië se raad het die behoefte geïdentifiseer om sy strategiese plan te hersien vir ’n omvattende dokument teen die agtergrond van produksie- omstandighede, tegnologiese ontwikkeling en marktendense. Vanjaar se tema, Die rol van die Brahman-genootskap tot waardetoevoeging van die nasionale kudde, sal ook in die plan vervat word. Lees die volle bylae in PDF (2MB)
E-mail:


Telephone:
+264 (0)61 240 573

Fax:
+264 (0)88 643 348

Postal Address:
Namibian Brahman Breeders Society
PO Box 11790
Klein Windhoek
Windhoek
Namibia