November 2019 - Agriforum Brahman bylae - Gewildste ras in land druk stempel af met goeie vleiskwaliteit Dis amptelik! Brahmane beskik oor bewese goeie vleiskwaliteit – smaaklike,sappige, sagte vleis. Uit 14 Namibiese teelbulle wat reeds geslag is om karkaskwaliteit te bepaal was 64% beter as restaurant-gehalte. Daarby haal min rasse die gesondheidswaarde van Brahman-vleis, volgens ’n studie van die Universiteit van Florida. Daarvoor is goeie vette verantwoordelik wat die risiko vir koronêre hartsiektes verlaag. ’n Verdere
ondersoek onder 1 000 verbruikers van dié universiteit het getoon dat hulle bereid sal wees om ’n premieprys vir gesonder beesvleis te betaal.
Lees die volle bylae in PDF (3MB)