November 2017 - Agriforum Brahman Nasionale Veiling bereik rekordhoogtes Die Brahman Nasionale Veiling het op 25 Oktober
nuwe rekordhoogtes bereik met `n gemiddelde
prys van N$70 571 vir die 21 bulle van 13
telers wat verkoop is. Dit is die hoogste gemiddelde
prys nog vir Brahman-bulle. Daarby is die
hoogste prys van N$190 000 `n kortkop agter die
nasionale veiling ...Read More
September 2017 - Agriforum Brahman Special Edition Die gesogtheid van die Brahmanras in ongunstige
klimaat- en ekonomiese omstandighede het opnuut
sterk op die voorgrond getree met die aantal
Brahmane in die nasionale kudde wat die afgelope
jaar toegeneem het ondanks uitdagings soos die
onlangse droogtejare en die pryskosteknyptang
waarin boer ...Read More
May 2017 - Outreach to the communal livestock farming sector An essential part of the objectives in the five-year
strategic plan of the Namibian Brahman Breeders
Society is to pay more attention to the communal
livestock farming sector seen as an important
market for Brahman genetics and the benefit
of more commercialised farming practised
in these ar ...Read More